Min akteurs sien kans vir, en is kommersieel suksesvol met eenmanvertonings. Ons praat met hulle wat dit waag en daarin slaag oor die alleenheid, maar ook dat jy letterlik in beheer van jou eie wêreld is.
- Met: Sandra Prinsloo, Frank Opperman, Marion Holm
- Afrikaans – Multidisiplinêr
- Prys: R50 – OB
- Onbespreekte Sitplek
- LW Hiemstra Trust en NATi
- Kaartjies: https://bit.ly/3E4pzIw