Hierdie is pure pret en plesier! Kunstenaars deel hul soms wérklik ongelooflike ervarings: vanaf gedeelde verblyf in koshuise saam met entoesiastiese feesgangers, na kampeerders wat onverwagse verskynings op die verhoog maak. Met o.a. Chris van Niekerk, Deon Lotz, Brendon Daniels en Christo Davids. Gespreksleier: Alexa Strachan.
- Afrikaans – Multidisiplinêr
- Prys: R50 – OB
- Onbespreekte Sitplek
- LW Hiemstra Trust en NATi
- Kaartjies: https://bit.ly/2X68ahI