Spirare: Supper met die sotte

Van Suid-Afrika se skerpsinnigtse komedie-akteurs sit aan tafel. Deur humor en satire word geen heilige koei ontsien nie. Saamgestel deur Erns Grundling. Gesprekleier: Kabous Meiring.

Met komediante Schalk Bezuidenhout, Shimmy Isaacs , Joey Rasdien en joernalis TJ Strydom

Afrikaans – Multidisiplinêr

Prys: R50 – OB

Onbespreekte Sitplek

LW Hiemstra Trust en NATi

Kaartjies: https://bit.ly/3yVuNCA

Deel Met Ander:

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on pinterest
Pinterest
Share on linkedin
LinkedIn
Meer Nuus

Humerus – die film

Rienie haat self bejammerende mense, maar sy vind haarself op die enkele ergste gruwelikste dag

Scroll to Top