Spirare: KN Verslag – Die Afrikaanse leier waar is hy of sy?

Share on facebook
Share on google
Share on twitter
Share on linkedin

Datums en Koste

Waar is die helderdenkende leier van die hedendaagse Afrikaner? Is die Afrikaner nog n gemeenskap met werklike politieke mag? Bied taal enigsins n politieke tuiste? En wil mense nog in die huidige siniese klimaat agter n leier verenig?

  • Gelei deur Waldimar Pelser KN Verslag in gesprek, kykNET
  • Paneel: Alida Kok, Gayton McKenzie, Jan-Jan Joubert
  • 30 September, 09:30 – Liedjiefontein, Voortrekkermonument
  • Kaartjies: https://bit.ly/3AewCMy

Los kommentaar

Scroll to Top