Op watter maniere kan burgers hulself teen die plaaslike regering insuleer of sélf dienste oorneem? Waar het dit al gebeur? Gaan dit meer algemeen in die toekoms raak? Is dit altyd wettig? Is daar negatiewe gevolge?
- Gelei deur Lourensa Eckard, KN Verslag – kykNET
- Paneel: Theo Venter, Theuns Eloff
- 2 Oktober, 09:30, Liedjietuin, Voortrekkermonument
- Kaartjies: https://bit.ly/3Eivny4