‘n Gesprek oor die kwessies wat Suid-Afrikaners rooi laat sien en selfs die strate invaar. Maar hoekom genereer sekere nuusonderwerpe soveel meer aandag en reaksie as ander waaroor ons regtig kwaad behoort te word? Moet Suid-Afrikaners hulle fokus verskuif?
- Gelei deur Heindrich Wynaard, KN Verslag – kykNET
- Paneel: Liezel de Lange, Flip Buys, Melene Rossouw
- 09:30 – Liedjiefontein, Voortrekkermonument
- Kaartjies: https://bit.ly/3AbhJdM