Monumente, standbeelde, plek- en straatname. Hoe gemaak met dié olifant in die vertrek? Min mense is onaangeraak deur die betekenis van hierdie kultuurgoedere – party neem erg aanstoot, vir ander is dit byna heilig.
- Gelei deur Kabous Meiring Prontuit, kykNET
- Paneel: Prof. Anton van Vollenhoven, Lindie Koorts, Lyntjie Jaars, Danie Langner
- 29 September, 09:30, Liedjietuin, Voortrekkermonument
- Kaartjies: https://bit.ly/3Ee7VSD