Spirare: Wie stook watter kool en wie blus die brand

Wie stook watter kool, en wie blus die brand?

Deur die eeue heen het kunstenaars en openbare figure bygedra tot die val van regimes, tot die skawing aan die gemeenskaplike bewussyn. Wat is hulle verantwoordelikheid?

  • Gesprekleier: Cornelia Faasen
  • Met o.a. Dr. Theuns Eloff, Lizz Meiring en Dr. Ismail Mahomed
  • Donderdag 30 Sept 13:00
  • Voortrekkermonument, Liedjietuin
  • Kaartjies: https://bit.ly/3lmODls

Deel Met Ander:

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on pinterest
Pinterest
Share on linkedin
LinkedIn
Meer Nuus

Humerus – die film

Rienie haat self bejammerende mense, maar sy vind haarself op die enkele ergste gruwelikste dag

Scroll to Top