Ons het digters, skrywers en dramaturge genader om ‘n WhatsApp oor die monument te skryf. Met bydraes deur Koos Kombuis, Marita van der Vyver, Dana Snyman, Churchil Naudé, Mercy Kannemeyer, Japie Gouws, Rian van Heerden, Melt Sieberhagm Danie Marais en Renée Conradie.
- Saamgestel deur Erns Grundling
- Gesprekleier: Kabous Meiring
- Met o.a. Gielie Hoffmann, Fransjohan Pretorius en Henk van der Schyf
- Woensdag 29 Sept 13:00
- Voortrekkermonument, Liedjietuin
- Kaartjies: https://bit.ly/39fckXq