Humerus – die film

Share on facebook
Share on google
Share on twitter
Share on linkedin

Datums en Koste

Rienie haat self bejammerende mense, maar sy vind haarself op die enkele ergste gruwelikste dag van haar lewe…

Na ‘n woeste val in Typo, eindig Rienie op met twee gebroke arms en wat veronderstel is om die beste dag ooit te wees vir ander, draai toe uit as ‘n ramp vir haar.

Los kommentaar

Scroll to Top