Spirare: Wit Man op ‘n Slag

Share on facebook
Share on google
Share on twitter
Share on linkedin

Datums en Koste


‘n Diverse paneel bespreek ‘ligte’ onderwerpe soos kuns, die toekoms, wit skuld en Afrikaner-terrorisme.As wegspringplek verwys hul na Aardklop se visuele kuns aanbieding in die Senotaafsaal van die Voortrekkermonument:n Goeie Dag vir’n Slag (Skhokho Sangemphela). 

  • Met o.a.Bouwer Bosch, Stefaans Coetzee, Schalk van Heerden en Johan Stegmann.
  • Vrydag 1 Okt 13:00
  • Voortrekkermonument
  • Liedjietuin
  • R50
  • Kaartjies: https://bit.ly/3u3u4OT

Los kommentaar

Scroll to Top