Aardklop Aubade: Francois Du Toit Piano Recital

Aardklop Aubade in samewerking met Afrikaanse Hoër Seunskool bied aan Francois Du Toit Piano Recital.

As internasionaal gerespekteerde konsertpianis, tree Francois du Toit gereeld saam met die bekendste orkeste op en is ewe gemaklik as solis en kamermusikus. In 2017 ontvang hy die Creative Works Award vanaf die Universiteit van Kaapstad, sowel as die Molteno Medalje vir sy bydrae tot musiek.

Titel: Francois Du Toit Piano Recital
Datum: Sondag, 06 Maart 2022
Tyd: 11:00
Tydsduur: 70 minute
Met: Francois du Toit
Repertoire:
 – J. Haydn – Sonata in Eb major Hob. XVI:52
 – F. Mendelssohn – Variations Sérieuses Op. 54
 – F. Schubert – Impromptu in Gb major Op. 90 no. 3
 – F. Chopin – Scherzo in Bb minor Op. 31
 – G. Gershwin – 3 Preludes
 – G. Gershwin – I Got Rhythm

Media-vennoot: RSG
Kaartjieprys: 
R190, R150 (pensioenarisse), R100 (leerders)
Kaartjies: https://bit.ly/3B5syiT

Scroll to Top