Proe! Rum en macarons

Word weggevoer na ’n tropiese eiland! Die oorsprong van rum kan teruggevoer word na die Karibiese Eilande, veral Barbados in die vroeë 17de eeu.

Net so kleurvol soos die kultuur van die Karibiese Eilande is, so ryk en veelsydig is die karakter van rum – soet, vrugtig en met geure van speserye en ondertone van hout.

Macarons word bygevoeg vir ’n smaakavontuur. Die amandel-ondertone van macarons is ’n onweerstaanbare pasmaat en reisgenoot vir die hout- en karamel-ondertone van rum.

Kom ervaar ’n betowerende fees van smake!

Met: African Spirit Distillery
Vervaardiger: African Spirit Distillery, The Roots en Roots Academy

The Roots Dandelion

Leefstyl
Afrikaans en Engels
Geen o.18 (A)
60 minute

24-28 Sept. 14:00 en 16:00

R295

Scroll to Top