Die perfekte misdaad

Christelle van Rooyen-Wessels (Wegkruiper) en Martin Steyn (Donker water) (Misdaadfiksie)

Martin Steyn maak sy langverwagte terugkeer na die wêreld van krimis en Christelle van Rooyen-Wessels vermaak weer met haar nuutste boek. Krimiverslaafde en -kenner, Stefaans Coetzee vra hulle uit oor moord en doodslag, en of die perfekte misdaad gepleeg kan word.

Gespreksleier: Stefaans Coetzee

ATKV-Boeke-oase, The Roots

Gesprekke
Afrikaans
Gesin
60 minute

27 Sept. 15:30

Gratis

Scroll to Top