TJ Strydom – Koos Bekker‘s Billions en Johan Gouws – Your ultimate personal finance guide (Finansies)
Hoe stel jy ’n werkbare finansiële plan op? Hoe vermy mens ’n finansiële katastrofe? Hoe op aarde maak ’n mens geld? Kom leer by ‘n paar groot kanonne wat weet nét hoe.
Gespreksleier: Hannes Barnard
ATKV-Boeke-oase, The Roots
Gesprekke
Afrikaans
Gesin
60 minute
26 Sept. 9:00
Gratis