Riette Rust – Die geskenk (Inspirasie)
Wat maak jy as jy grootword met ’n alkoholis-pa? Of as jy eendag wakker word en jou eggenoot bebloed op die kombuisvloer aantref? Wat sê jy vir jou kinders? Salomé Kotze gesels met Riette oor haar soeke na kennis om trauma, depressie en selfdood te verwerk.
Gespreksleier: Salomé Kotze
ATKV-Boeke-oase, The Roots
Gesprekke
Afrikaans
Gesin
60 minute
24 Sept. 10:30
Gratis