Mense bestaan en masjiene bestaan. Of nie.

Danie Marais – Ek en jy bestaan nie en Martina Klopper – Kuborg (Digkuns)

Digters Danie Marais en Martina Klopper besin oor die bestaan van die mens en masjien in hulle nuwe digbundels wat vroeër vanjaar verskyn het. Die ongemak van ras en klas, menseverhoudinge en herinneringe, soms in “onmenslike” terme, word oopgevlek en bespreek.

ATKV-Boeke-oase, The Roots

Gesprekke
Afrikaans
Gesin
60 minute

26 Sept. 15:30

Gratis

Scroll to Top