Willie Spies – Eie rigting (Politiek)
Eierigting is ’n regsterm wat beteken dat jy die reg in jou eie hande neem. Willie ondersoek ’n nuwe vryheidsideaal, 30 jaar na die verkiesing van 27 April 1994 en beskryf hoe eierigting regmatig deur instellings van die burgerlike samelewing plaasvind en namate leemtes vul wat die staat ooplaat.
Gespreksleier: Barnard Beukman
ATKV-Boeke-oase, The Roots
Gesprekke
Afrikaans
Gesin
60 minute
25 Sept. 9:00
Gratis