Sewe Sondes

Dibi Breytenbach, Hannes Barnard, Didi Potgieter en Ferdie Swanepoel – Sewe Keer Sondig (Kortverhale)

Stefaans Coetzee staan aan stuur van nóg ’n saamskryfprojek, waar etlike skrywerspare saamspan om die sewe doodsondes in kortverhale oop te skryf en kreatief in te span. Daar is talle onheilighede hier raak te lees – wellus, gierigheid, afguns… noem maar op.
Kom sondig saam!

Gespreksleier: Nadine Petrick

ATKV-Boeke-oase, The Roots

Gesprekke
Afrikaans
Gesin
60 minute

26 Sept. 12:00

Gratis

Scroll to Top