An-Mari do Carmo (Foto’s en fairy lights); Hannes Barnard (Vuur); Jana du Plessis Müller (Borrelgom) en Constant van Graan (Geheim in die riete) (Jongvolwasse boeke)
Vier skrywers van jongvolwassefiksie gesels oor die stand van jeugliteratuur in Suid- Afrika, hulle eie uitdagings in die bedryf en natuurlik, oor hulle eie nuutste boeke wat tans op die rakke is.
Gespreksleier: Nadine Petrick
ATKV-Boeke-oase, The Roots
Gesprekke
Afrikaans
Gesin
60 minute
27 Sept. 12:00
Gratis