Die 2025 Fiësta benoemings is bekend gemaak en Momentum Beleggings Aardklop spog met 11 daarvan!

Ons bars van trots en deel graag met al ons lojale ondersteuners die goeie nuus: Die 2025 Fiësta benoemings is bekend gemaak en Momentum Beleggings Aardklop spog met 11 daarvan. Hieronder is ‘n uiteensetting van die benoemings.

BESTE AKTEUR
Frank Opperman – Stinkhout
Joshwin Dyson Laaitie mettie biscuits

BESTE NUUTGESKEPTE TEKS
Christo Davids – Laaitie mettie biscuits
Philip Rademeyer – Stinkhout

BESTE PRESTASIE IN ONTWERP
Philip Rademeyer – Stinkhout

BESTE FEESPRODUKSIE
Stinkhout

BESTE MUSIEKGEDREWE PRESTASIE
-loos

BESTE PRESTASIE IN KLASSIEKE MUSIEK
Charl du Plessis Trio: Vivaldi Vier Seisoene
Die groot finale

BESTE PRESTASIE IN VISUELE KUNS
Jessica Webster – ’n Perd sonder naam

BESTE OPKOMENDE KUNSTENAAR
Joshwin Dyson – Laaitie mettie biscuits

Dankie kykNET Fiëstas en duime in die lug vir al die ander benoemde feesproduksies wat kuns en kultuur laat seevier.

#aardklop2025 #hierkomons

Scroll to Top