Amanda Strydom: Hoe ons voel
Amanda Strydom skryf ’n brief aan haar vriend Ralph Rabie, beter bekend as Johannes Kerkorrel, wat vanjaar 22 jaar gelede oorlede is en bring hulde aan ’n ikoon wat ons te vroeg verloor het. Coenraad Rall en Leon Gropp kleur hierdie aangrypende produksie in met ’n musieklandskap gekomponeer deur Rall, en ook die liedjies van […]
Amanda Strydom: Hoe ons voel Read More »