ATKV-Boeke-Oase

Die reuk van appels – gesprek

Byna 24 jaar nadat Mark Behr se opspraakwekkende roman die lig gesien het, herleef Die reuk van appels vanjaar as...

My storie van hoop

Hykie Berg was op die kruin van die golf – hy was ’n suksesvolle akteur en in die wêreld se oë...

Dwarsklap

Jonk, swart, gay en Afrikaans – Piet Matipa is ongetwyfeld ’n unieke Suid-Afrikaanse stem. Sy aweregse blik op ons samelewing duld...

Mentje – Kind van die Pas-opkamp 

Irma Joubert se nuutste boek Mentje: Kind van die Pas-opkamp word in Oktober 2017 bekend gestel. Ilse Salzwedel gesels met die immer...

Vat jou hele hart – Kom saam na die Middelkoninkryk 

Die boek is ’n outobiografiese blik op China, ’n vinnig veranderende en fassinerende land, soos gesien deur die bril van...

Boerekos met ‘n twist

In Boerekos met ’n twist gee Annelien Pienaar ’n kwyllekker kinkel aan die eenvoudige, voedsame huiskos wat jou ma, ouma...

Knapsekêrels

Hierdie Hertzogpryswenner, asook mees bekroonde en gepubliseerde dramaturg in Afrikaans, word op 77 die oudste debutant in die Afrikaanse poësie....

Ware Mense

Hierdie uitmuntende publikasie handel oor die geskiedenis van die Khoi-mense, en hul huidige posisie onder die ANC- en Swapo-regerings in...

Alles om liefde met die skrywers Dina Botha, Santie van der Merwe en Didi Potgieter

Alles om liefde met die skrywers Dina Botha, Santie van der Merwe en Didi Potgieter

Romantiese fiksie is lank nie meer voorspelbare liefdesverhale waar die heldin swig voor die voete van ’n lang lenige en...

30 – 30-minute-resepte, wenke en wyshede deur Herman Lensing

Die gewilde koskenner, TV-persoonlikheid en redakteur van die top-kostydskrif, SARIE KOS, Herman Lensing vier 30 – op allerhande maniere, maar (natuurlik!)...

1 2 3