Dinsdag 3 Oktober

Fotostaatmasjien

Fotostaatmasjien, Bibi Slippers se debuutbundel, is met die 2017 Eugène Maraisprys en UJ Debuutprys bekroon. Haar gedigte dokumenteer die skeppingsproses...

The Republic of Gupta

The Republic of Gupta stel ondersoek in oor wat die Gupta- broers gedoen het tydens die Thabo Mbeki-presidensie en hoe hulle...

is (Madelein Rust) en Heiliger (Dibi Breytenbach) 

is (Madelein Rust) en Heiliger (Dibi Breytenbach) 

Twee uiters gewilde spanningskrywers, Dibi Breytenbach en Madelein Rust, het beide hul merk in die Suid-Afrikaanse spanningsgenre gemaak en pas...

Sielsiek

In Sielsiek (ook in Engels beskikbaar as Disturbed) ondersoek Carla van der Spuy (bekende joernalis en skrywer van Mens of...

Hierdie Huis

In Hierdie Huis bevind Kleinboer hom nog steeds in die rowwe Yeoville naby Johannesburg se middestad. Hy is verknog aan sy...

Koeëlreën: Wapens, bloedspatsels en wonde

Die forensiese wetenskap het in die afgelope dekades indrukwekkend ontwikkel. Ballistiek sluit in die identifikasie van vuurwapens, bloedspatselpatrone en die...