Vrydag 6 Oktober

30 – 30-minute-resepte, wenke en wyshede deur Herman Lensing

Die gewilde koskenner, TV-persoonlikheid en redakteur van die top-kostydskrif, SARIE KOS, Herman Lensing vier 30 – op allerhande maniere, maar (natuurlik!)...

Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste

Jy het vandag – niksvermoedend – verby minstens een psigopaat geloop. Hy’t dalk saam met jou in die hysbak geklim....

Die Mannheim-sage 1: Die fortuinsoekers en Die Mannheim-sage 2: Die goudkewers 

Dis die goudstormloop van die 1880’s in Johannesburg. Hebsug, verraad en passie is aan die orde van die dag. Die sewentienjarige...

Gespreksgenoot: Briewe van Elize Botha

Gespreksgenoot: Briewe van Elize Botha

Hierdie briewe wys die persoonlike kante van Elize Botha en verskeie bekende Afrikaanse skrywers. Dit is ook ’n opgaaf van...

Boereverneukers

Hulle lieg, bedrieg, gee voor. Hulle verdraai, verdoesel, ver- duister, verwoes. Geleidelik palm hulle jou vertroue in. Dan, eensklaps, is jy...

God praat Afrikaans

HemelBesem, of te wel Simon Witbooi, is een van die grootste én hardwerkendste hip- hopsterre in Afrikaans, maar hy verkondig...