Saterdag 7 Oktober

My storie van hoop

Hykie Berg was op die kruin van die golf – hy was ’n suksesvolle akteur en in die wêreld se oë...

Dwarsklap

Jonk, swart, gay en Afrikaans – Piet Matipa is ongetwyfeld ’n unieke Suid-Afrikaanse stem. Sy aweregse blik op ons samelewing duld...

Mentje – Kind van die Pas-opkamp 

Irma Joubert se nuutste boek Mentje: Kind van die Pas-opkamp word in Oktober 2017 bekend gestel. Ilse Salzwedel gesels met die immer...

Alles om liefde met die skrywers Dina Botha, Santie van der Merwe en Didi Potgieter

Alles om liefde met die skrywers Dina Botha, Santie van der Merwe en Didi Potgieter

Romantiese fiksie is lank nie meer voorspelbare liefdesverhale waar die heldin swig voor die voete van ’n lang lenige en...