A-D

Dwarsklap

Jonk, swart, gay en Afrikaans – Piet Matipa is ongetwyfeld ’n unieke Suid-Afrikaanse stem. Sy aweregse blik op ons samelewing duld...

Boerekos met ‘n twist

In Boerekos met ’n twist gee Annelien Pienaar ’n kwyllekker kinkel aan die eenvoudige, voedsame huiskos wat jou ma, ouma...

Alles om liefde met die skrywers Dina Botha, Santie van der Merwe en Didi Potgieter

Alles om liefde met die skrywers Dina Botha, Santie van der Merwe en Didi Potgieter

Romantiese fiksie is lank nie meer voorspelbare liefdesverhale waar die heldin swig voor die voete van ’n lang lenige en...

30 – 30-minute-resepte, wenke en wyshede deur Herman Lensing

Die gewilde koskenner, TV-persoonlikheid en redakteur van die top-kostydskrif, SARIE KOS, Herman Lensing vier 30 – op allerhande maniere, maar (natuurlik!)...

Die Mannheim-sage 1: Die fortuinsoekers en Die Mannheim-sage 2: Die goudkewers 

Dis die goudstormloop van die 1880’s in Johannesburg. Hebsug, verraad en passie is aan die orde van die dag. Die sewentienjarige...

Boereverneukers

Hulle lieg, bedrieg, gee voor. Hulle verdraai, verdoesel, ver- duister, verwoes. Geleidelik palm hulle jou vertroue in. Dan, eensklaps, is jy...

Debora gaan huis toe

In dié opvolg op Debora en seuns is die fokus weer die lief en leed van die Schlagerfeldts. Dis nou...

Die derde spoel

Die derde spoel

Etienne studeer filmkuns in London nadat hy uit Suid-Afrika gevlug het om diensplig te vermy. In Londen kom Etienne af...

 Die De Zalze-moorde / The De Zalze murders

Kan dwelms, jaloesie en geld ’n normale twintigjarige daartoe dryf om byna sy hele gesin met ’n byl uit te...

Fotostaatmasjien

Fotostaatmasjien, Bibi Slippers se debuutbundel, is met die 2017 Eugène Maraisprys en UJ Debuutprys bekroon. Haar gedigte dokumenteer die skeppingsproses...