Donderdag, 26 September

Zola

Kaptein David Majola en adjudant Jason Basson word met ’n wrede moordtoneel gekonfronteer. Majola voel dis net die saak om homself te bewys ná ’n vroeë bevordering terwyl Basson reken dis sy kans om te wys dat hy eerder die bevordering waardig was. Hoekom het die moordenaar wreed ’n nommer op elke slagoffer se rug …

Zola Read More »

Koeke en terte

Skreeusnaakse wenke oor die verskille tussen koeke en terte asook tussen mans en vroue en verskillende tipe vroue. Susan vergelyk vroue met verskillende tipes gebak en kos: vrugtekoeke, ryk sjokoladekoeke, reënboogkoeke met verskillende lae, oulike cupcakes met helder versiersuiker, koeksusters, suurlemoenterte, brandewynterte, karringmelkbeskuite, slaphakskeentjies, tipsy-terte en broodrolletjies. ’n Boek vir almal wat vir hulself kan …

Koeke en terte Read More »

Is die storie van Afrikaans nog relevant?

Die boek kyk opnuut na Afrikaans se veelkantige herkoms: die Europese geskiedenis én veral Afrikaans se Afrika-herkoms. Vanaf die opbouproses sedert die 17de eeu tot amptelike taal-erkenning in 1925, die ontwikkeling as volwaardige standaardtaal in die 20ste eeu en die ongelukkige apartheidsverlede en versoeningsprosesse wat hierna nodig was. Die wit verlede van Afrikaans word aangevul …

Is die storie van Afrikaans nog relevant? Read More »