Saterdag, 28 September

Vloek en klikbek

Die debuutspanningsroman, Klikbek, ontgin die verstrengelde geskiedenis van drie Vrystaatse families en hul vetes oor geld, bloed en erfgrond. In Vloek is Carl Bester terug, nadat hy gevrywaar word van vervolging. Hy moet ’n saak van internasionale belang help ontrafel – een wat met lyke besaai lê. Hierdie twee misdaadskrywers gesels oor hulle boeiende nuwe …

Vloek en klikbek Read More »

SABC 8

Wanneer die twee-en-dertigjarige joernalis, Suna Venter, in 2017 dood in haar woonstel gevind word, is die nasie geskok en ondersoekers oorbluf. Om te verstaan waarom haar dood soveel vrae laat, is dit nodig om op haar en sewe ander joernaliste se spore terug te stap. In 2016 het agt joernaliste opgestaan teen die sensuur wat …

SABC 8 Read More »