Dinsdag, 2 Oktober

STEINHOFF – HOE HET DIT GEBEUR?

Op Dinsdag 5 Desember 2017 was die Steinhoff-groep nog R199 miljard werd. ’n Dag later is meer as R160 miljard...

TELL ME YOUR STORY (GESPREKKE MET BEKENDES)

Die welbekende joernalis, Ruda Landman, gesels met prominente Suid-Afrikaners oor hul lewenskeuses en hoe verandering hulle beïnvloed het. Die mense...

BLOED, DUNNER AS WATER

Die motiewe vir gesinsmoorde is dikwels vreemder as fiksie. Ouers wat hul eie kinders se lewens beëindig; kinders wat hul...

WIT TERRORISTE

Dié deel van die Afrikaner- geskiedenis is doelbewus diep begrawe: wit terroriste, militante Afrikaners, het gedurende die Ossewabrandwag-tydperk bomme geplant,...

WAAR RATS DIE RIBBOK GAAN – BRIEWE VAN ELSABE STEENBERG GENRE

In ’n skoenboks is briewe van Elsabe Steenberg ontdek wat sy aan Elizabeth Venter geskryf het. Die boek vertel die...

DONDERWEER GEDAGTES EN LIEFDE WEN

Donderweer Gedagtes is ’n versameling skryfstukke oor die moeilike en donker lewe. Aanvanklik lyk al die stories lukraak maar kort...