Donderdag, 4 Oktober

WIE GAAN IN 2019 REGEER?

In die plaaslike verkiesing van 2016 is die ANC bloedneus geslaan toe hy drie metrorade aan die opposisie moes afstaan....

DAAR IS ’N ENGEL IN MY KOSKAS

Willie Strauss neem jou op ’n nostalgiese kosreis. Dinge soos vye en kwepers word verweef met eg Suid-Afrikaanse herinneringe. Wie...

YSTERVUIS UIT DIE SEE

50 operasies deur 4 Recce, ander Spesmag-eenhede en die SA Vloot. Die skrywers, wat self aan etlike van die maneuvers...

KINDERSTORIES IS G’N KINDERSPELETJIES

Jan de Kinder is een van die gewildste Belgiese skrywers wie se boeiende kinderboeke ook in Afrikaans beskikbaar is. De...

DIE AVONTURE VAN BAL-OOG EN BROMMEL – MOORD IN IXIASTRAAT

Hierdie grafiese roman is in September 2017 bekendgestel, en het reeds kultusstatus bereik. In die strokiesverhaal word die avonture van...