Datum

Poenankies – ’n Versameling kinderstories deur bekendes

Die aktrise en kinderboekskrywer, Milan Murray, het ’n paar bekende Afrikaanse kunstenaars genooi om saam met haar ’n bundel kinderverhale en -verse vir ses- tot negejariges saam te stel. Met Jana Cilliers, Gielie Hoffman, Marisa du Toit en Milan Murray Gespreksleier Rozanne McKenzie Vrydag 27 September, 15:00

Afskeid van ’n volk

Die toekoms van Afrikaners in ’n uiters onsekere land en die aard van Afrikaans-wees en Afrikaner-wees word sonder skroom aangevat. Wat staan ons as Afrikaners te doen om ’n vooruistrewende Suid-Afrika te help skep? Philip Spies is professor-emeritus in Toekoms- studies, en is steeds betrokke by die onderrig van nagraadse studente in dié vakgebied. Met …

Afskeid van ’n volk Read More »

’n Nuwe hoofstuk in staatskaping – Bosasa

Terwyl Suid-Afrikaners nog tot hul sinne moet kom oor die Gupta-staatskaping, tref die volgende bom ons land: Bosasa – grootskaalse korrupsie wat die belastingbetalers miljarde uit die sak gejaag het. Fluitjieblaser Angelo Agrizzi en Bosasa-baas Gavin Watson het vinnig huishoudelike name geword wat aangrypende verklarings voor die Zondo-kommissie gelewer het. Met Paul Vecchiatto; Gespreksleier TJ Strydom …

’n Nuwe hoofstuk in staatskaping – Bosasa Read More »