Vrydag, 5 Oktober

RAMAPHOSA’S TURN

Bykans twee dekades nadat hy deur Nelson Mandela as sy opvolger uitgewys is, het Cyril Ramaphosa uiteindelik die president van...

AS SY WEER KOM

Iza se lewe vanaf 1978 tot 2012 word in flitse vertel. Haar lewensverhaal reis van grootwordjare op die plaas, tot...

DRIE VROUE EN ’N MEISIE – OOR DIE AFRIKANER EN ARMOEDE

Drie vroue en ’n meisie is ’n Noordwes-roman wat handel oor Miersehoop en die omtes, en ’n weeskind vir wie...

DIE BRAAMBOS BLY BRAND

In hierdie versamelbundel is ’n groep uiteenlopende mense gevra om elk ’n onafhanklike essay te skryf na aanleiding van ’n...

WAAROM MANS ALTYD REG IS

Wat is dit met vroue en hulle alewige inkopietogte? En hoekom wil mans nooit dokter toe gaan nie? Waarom moet...

SKARAKARUMBA – POËSIE IS GROOT!

Met: o.a Danie du Toit (Spoegwolf), Ruan Fourie, Erns Grundling, Loftus Marais, Bibi Slippers en Almero Welgemoed. Vrydag 5 Oktober...