Woensdag, 3 Oktober

BLOEDBANDE (OM VANDAG IN SUID-AFRIKA TE LEEF)

Is óf breek óf bewaar werklik die enigste twee opsies bloedbande? Na jare van versoeningswerk tussen eertydse vyande in Ierland...

OOR GRENSE

Ton Vosloo is een van die mees gerekende koerant- en sakemanne in Suid-Afrika. Ton Vosloo se memoires oor sy lewe...

DANKIE, GENERAAL

Nico Moolman se kleurboek bevat tientalle rare foto’s uit die Anglo-Boereoorlog. Die foto’s bied ’n intieme blik op Boerekrygers en...

SELMA EN LOUISE

Selma Barnard se lewe het soos ’n kaartehuis inmekaargetuimel. Eers verloor sy haar man, toe haar kinders, en nou is...

BRUISTABLETTE VIR DIE LEWE

In hierdie praktiese, toeganklike en lekkerlees-dagstukkieboek is daar elke dag ’n nuwe bruistablet om in afsondering te geniet, te absorbeer...

OLGA KIRSCH: ’N LEWE IN GEDIGTE

Olga Kirsch is die onderwerp van hierdie geloofwaardige biografie, gebaseer op deeglike navorsing en honderde onderhoude. Dit ondersoek haar nie...

ONDER DIE INVLOED

Digters dra dikwels hulle invloede op die mou. Die lang skadu van die groot digters wat ons voorafgegaan het, lê...