Dinsdag, 24 September

CH2 & The Fire Gypsies en Die Montoya Spaanse Dansers

Kom beleef Suid-Afrika se eie veelbekroonde virtuoso-kitaarduo, CH2, soos jy hulle nog nie gesien het nie! In ’n unieke produksie met vuurdansers. Tydlose treffers soos Vyfster, Volare, Tussen Treine en verskeie snitte uit hulle nuutste internasionale album, Starstruck, en vele meer. Uitverkoop by Aardklop 2018 en op SABC 2 vertoon. Met: CH2, The Fire Gypsies en Die Montoya Spaanse …

CH2 & The Fire Gypsies en Die Montoya Spaanse Dansers Read More »

Jannie du Toit – Oesjaar

Jannie du Toit bly na vyf dekades steeds relevant. Sy splinternuwe liedjies bevat uiteenlopende temas: ’n Huldeblyk aan Christa Steyn, ’n legendariese koffiewinkel in Melville, die passie wat ’n kunstenaar dryf om nooit op te hou skep en sing nie, ’n huldeblyk aan Madiba, en ’n liefdeslied aan sy vrou, Therina, met wie hy in 2018 …

Jannie du Toit – Oesjaar Read More »

Karen Zoid

Elkeen wat al ’n Karen Zoid-vertoning bygewoon het, sal weet dat dit ’n absoluut unieke ervaring is. Kom luister hoe sy hart en siel uitstort in elke liedjie. Slegs EEN vertoning. Met: Karen Zoid en orkes Beeld Ouditorium, 24 Sept 20:30, R220 / R200, 80 min, Kontemporêr, OB, Afr, Eng KLIK HIER VIR KAARTJIES

Klavier-, fagot- en fluitjolyt

Trio Joie de Vivre neem ons op ’n musikale reis. Ons begin in Italië met ’n sonate deur Vivaldi, daarna reis ons na Duitsland met ’n speelse Haydn-trio. In Rusland word ons meegesleur deur die passie van Glinka se Trio Pathetique. Ons besoek ook Argentinië met die tango en eindig in Amerika met ’n uittreksel …

Klavier-, fagot- en fluitjolyt Read More »

Portret

Sopraan Magdalene Minnaar deel ’n intieme kyk after die skerms, met ’n nuwe program wat ’n klankbaan tot haar loopbaan vorm. Die aanbieding sluit alles van opera tot jazz in, met ’n paar interessante musikale verrassings. Kom luister onder meer na O mio Babbino Caro, Ebben! Ne Andro Lontana, Heimwee, The Rose en Somewhere over …

Portret Read More »

Shirley Bassey – Diamonds are Forever

’n Viering van die ongelooflike musiek opgeneem deur Shirley Bassey. SAMA-wenner, Anna Davel, sing groot treffers uit hierdie diverse en sielvolle sangeres se repertoire, asook haar eie persoonlike gunstelinge. Ghoema-wenner pianis en vervaardiger Jaconell Mouton trek vir bekende liedjies ’n nuwe baadjie aan. Sien uit na treffers soos Big Spender, I am what I am …

Shirley Bassey – Diamonds are Forever Read More »

Van Bach tot Bohemian Rhapsody

Koormusiek in Suid-Afrika floreer op nasionale en ook internasionale vlak. Kore uit verskeie dele van ons mooi land het talle goue medaljes ingepalm tydens verlede jaar se tiende wêreld-koorspele in Tshwane. Die NWU PUK-Koor het Potchefstroom verteenwoordig op dié internasionale verhoog en het twee goue medaljes huis toe gebring. Kom geniet goeie koorsang met musiek …

Van Bach tot Bohemian Rhapsody Read More »

Boks

Boks is ’n unieke ervaring. Die ding werk so: ’n lewensgrote boks met 16 gate, een gat vir elke gehoorlid. Die toneelstuk gebeur binne in die boks en jy sal jou kop moet in steek om die blitsvertoning te ervaar. Een boks, een akteur, sestien gehoorlede… dink BINNE die boks. Met: Stephanie Maria Gericke Stelontwerp …

Boks Read More »

Die dinge van ‘n kind

“Stick with me, baby. Ek kan nie belowe dat ek jou famous sal maak nie. Maar jy sal fun hê langs die pad”. Mart se opwindende, maar ook ontnugterende inisiasieproses begin met hierdie woorde van haar rebelse kamermaat. Die traumas van grootword, swangerskap en selfmoord word geplaas teen die agtergrond van die 70’s se politieke …

Die dinge van ‘n kind Read More »