Woensdag, 3 Oktober

DEURnis 20-voor-2 – PAKKET B

DEURnis 20-voor-2 is die uitbreiding van die een-tot-een ervaring: teater tussen 20 gehoorlede en twee akteurs. Dit is egter allesbehalwe...

DEURnis 20-voor-2 – PAKKET A

DEURnis 20-voor-2 is die uitbreiding van die een-tot-een ervaring: teater tussen 20 gehoorlede en twee akteurs. Dit is egter allesbehalwe...

DEURNIS – PAKKET 4

DEURnis een-tot-een is ’n opwindende nuwe teaterervaring en ’n eerste vir Suid-Afrika: teater tussen een akteur en een gehoorlid op...

DEURNIS – PAKKET 3

DEURnis een-tot-een is ’n opwindende nuwe teaterervaring en ’n eerste vir Suid-Afrika: teater tussen een akteur en een gehoorlid op...

DEURNIS – PAKKET 2

DEURnis een-tot-een is ’n opwindende nuwe teaterervaring en ’n eerste vir Suid-Afrika: teater tussen een akteur en een gehoorlid op...

BLOED EN BODEM

Jana kom besoek haar pa en oom op die familieplaas. Die plaas gaan agteruit, en haar pa sit deesdae meer...

UIT DIE BLOUTE

Uit die Bloute – weer op die planke na twee dekades en “steeds huilmooi!” (Charles Smith – Volksblad) Hierdie musiekteaterproduksie...

TOUTJIES EN FERREIRA

Al ooit gewonder wat gebeur op die verhoog in die uur voor ’n vertoning by ’n kunstefees begin? Die antwoord...

SWERFGOED

Op ’n plek in die nabye toekoms is water die duurste hulpbron en daar sal selfs moord gepleeg word om...

SOEBATSFONTEIN

Wat is die band wat vriendinne met mekaar smee wat alle aanslae kan oorleef? Hoe broos en taai is daardie...

1 2 3 4