Feesterrein

Feesterrein: Wat jy moet weet

Algemene inligting Toegangskaartjies vir die feesterrein: Feeskantoor, Molenstraat 69, Potchefstroom, of by hekke tydens fees. Dagkaartjies: R30 Weekkaartjies: R75 Kinders o/12: Gratis Produksiekaartjies: Ticketpro Feesinligting Webblad: www.aardklop.co.za Facebook: Aardklop Nasionale Kunstefees Twitter: @AardklopFees Instagram: @aardklopkunstefees Geen diere (behalwe gidshonde) word op die feesterrein toegelaat nie. Datums Feesterrein: 24-28 September 2019 Terreinverhoë (LET WEL: Nie 29 …

Feesterrein: Wat jy moet weet Read More »

Kontreistories

Storievertel is so deel van Afrikaans-wees soos pannekoek, boeretroos en braaivleis. Stories bind ons aan mekaar – ons lag saam, huil saam en deel ons erfenis met mekaar. Boonop spog elke gemeenskap met sy eie storievertellers wat stories uit die kontrei vertel soos niemand anders kan nie. Kom skop uit jou vellies, maak jou tuis …

Kontreistories Read More »

Klopkidz

Wéér op die feesterrein Bekendes maak storietyd vir kinders lewendig. Interaktiewe dramaklasse, werkswinkels en heerlike vermaak vir kleuters en laerskoolleerders. Datum: 24-28 September Tyd: 09:30-12:30 Tydsduur: 30 min Toegang: Kinders o/12 R10 (ouers/toesighouers gratis)