Gesprekke 2023

Prontuit

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Prontuit. Hoe gemaak om vir ewig in hierdie onstuimige mooi land te kan woon en werk? Talle glo om die land te verlaat is bloot buite die kwessie. Wie is die staatmakers en hoe help hulle om die skip te stuur? In ’n informele gesprek vra Kabous Meiring ’n paar …

Prontuit Read More »

Beeld & Beukman: Op die man af

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Beeld & Beukman: Op die man af. https://www.youtube.com/watch?v=n8Imz3rEDC4 Gryp ons na politieke strooihalms of kan die nuwe opposisiehandves impak by die stembus maak. Beukman gesels met John Steenhuisen, DA-leier. Met: Barnard Beukman & John SteenhuisenDatum en tyd: 4 Okt 15:00 Gryp ons na politieke strooihalms of kan die nuwe opposisiehandves …

Beeld & Beukman: Op die man af Read More »

Beeld & boeretroos

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Beeld & boeretroos. https://www.youtube.com/watch?v=n8Imz3rEDC4 Hoe word ’n koerant soos Beeld saamgestel? Hoe word op die voorblad en ander inhoud besluit? Barnard Beukman, redakteur, en van sy kollegas kom lig die sluier en blaai saam met feesgangers oor ’n koppie koffie deur die koerant. Met: Barnard Beukman, Gert van der Westhuizen, Christo …

Beeld & boeretroos Read More »

Sake & Sauvignon. Met Theo Vorster. Generasie-welvaart en die oranje ligte

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Sake & Sauvignon. Met Theo Vorster. Generasie-welvaart en die oranje ligte. Elke Suid-Afrikaner se doel is uiteindelik om ’n vorm van welvaart aan hul kinders en dalk ook hul kleinkinders na te laat. Of dit nou ’n familie-onderneming, ’n groot som kapitaal of net ’n meevaller is, daar is kernbeginsels …

Sake & Sauvignon. Met Theo Vorster. Generasie-welvaart en die oranje ligte Read More »

Sake & Sauvignon. Met Theo Vorster. Geniet Suid-Afrika, maar bestuur jou kapitaal soos ’n wêreldburger

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Sake & Sauvignon. Met Theo Vorster. Geniet Suid-Afrika, maar bestuur jou kapitaal soos ’n wêreldburger. Die meeste Suid-Afrikaners bly in Suid-Afrika omdat hulle hier wíl bly, maar dit beteken nie dat jy al jou kapitaal in Suid-Afrika hoef te belê nie. Die gesprek sal handel oor hoe om hierdie beleggingsbesluite …

Sake & Sauvignon. Met Theo Vorster. Geniet Suid-Afrika, maar bestuur jou kapitaal soos ’n wêreldburger Read More »

Sake & Sauvignon. Met Theo Vorster. Kernbeginsels vir suksesvolle beleggingsbesluite

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Sake & Sauvignon. Met Theo Vorster. Kernbeginsels vir suksesvolle beleggingsbesluite. Mense is emosionele wesens en raak vasgevang op die wipplank tussen optimisme en pessimisme. Nuusgebeure vanuit alle oorde bombardeer jou daagliks op soveel vlakke. Dit is dus ’n kuns om te midde van al hierdie markwisselvalligheid en onsekerhede steeds die …

Sake & Sauvignon. Met Theo Vorster. Kernbeginsels vir suksesvolle beleggingsbesluite Read More »

Werklik waarskynlik? – Fantasie en wetenskapsfiksie Met Elrien Scheepers, Sunel Combrinck en Nadine Petrick

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Werklik waarskynlik? – Fantasie en wetenskapsfiksie. Met Elrien Scheepers, Sunel Combrinck en Nadine Petrick. Elrien Scheepers  se wetenskapsfiksie-verhaal Waar jakkalse huil speel af gedurende die winter van 2055 in die Klein-Karoo en Kaapstad. Die 18-jarige Laela Nix wil haar pa se laaste versoek uitvoer, maar dinge loop skeef en sy beland …

Werklik waarskynlik? – Fantasie en wetenskapsfiksie Met Elrien Scheepers, Sunel Combrinck en Nadine Petrick Read More »

Wie is die beste Springbok van die moderne era met Dawie Boonzaaier

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Wie is die beste Springbok van die moderne era met Dawie Boonzaaier. Hoe kies jy tussen Bakkies Botha en Eben Etzebeth? Moet Os du Randt of Beast Mtawarira jou skrum anker? Sou Juan Smith vir Pieter-Steph du Toit disnis duik? Hierdie vrae, en soveel meer, word deur ’n gesaghebbende paneel …

Wie is die beste Springbok van die moderne era met Dawie Boonzaaier Read More »

Marius Weyers – akteur sonder gelyke met Chris Vorster

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Marius Weyers – akteur sonder gelyke met Chris Vorster. Marius Weyers is waarskynlik een van die bekendste en mees gerespekteerde name in die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf. Hy het homself as ’n akteur sonder gelyke gevestig; plaaslik én internasionaal. Sy veelsydigheid word weerspieël in die meer as 180 verskillende karakters wat hy …

Marius Weyers – akteur sonder gelyke met Chris Vorster Read More »

Magnate en slaggate met TJ Strydom, Niel Joubert en Piet le Roux

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Magnate en slaggate met TJ Strydom, Niel Joubert en Piet le Roux. Suid-Afrika is ’n moeilike plek om sake te doen, tog kry sommige entrepreneurs dit reg om fortuine te maak, maatskappye te bou en werk te skep. Hoe slaag hulle tussen al die slaggate? En wat behoort Suid-Afrika te …

Magnate en slaggate met TJ Strydom, Niel Joubert en Piet le Roux Read More »

Geheime agter geslote deure met Erla Diedericks en Morné Malan

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Geheime agter geslote deure met Erla Diedericks en Morné Malan. In Erla Diedericks se Salemstraat besef die bure dat hulle die oënskynlik gelukkige paartjie langsaan glad nie geken het nie wanneer ’n man doodgeskiet word deur sy vrou in hul huis in die voorstede. In Morné Malan se nuwe roman, …

Geheime agter geslote deure met Erla Diedericks en Morné Malan Read More »

Onder die blik van ’n fiktiewe biograaf met Johann Rossouw en Thys Human

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Onder die blik van ’n fiktiewe biograaf met Johann Rossouw en Thys Human. Met Sluitstuk stel Johann Rossouw ondersoek in na die fassinerende verhouding tussen kreatiewe mentors en hul studente. Dit is ’n aangrypende roman waarin ’n jong man tot sy eie reg kom, ’n elegiese roman oor verlange, verlies, …

Onder die blik van ’n fiktiewe biograaf met Johann Rossouw en Thys Human Read More »

Hoekom stotter ons pa’s so met Carla Coetzee, Deon Lamprecht en Johan de Waal

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Hoekom stotter ons pa’s so met Carla Coetzee, Deon Lamprecht en Johan de Waal. Watter soort manlikheid behoort ons na te streef en hoekom bestaan daar ’n term soos toksiese manlikheid? Uitgewer Carla Coetzee gesels met Deon Lamprecht en Johan de Waal, twee mans wat onder andere hul stories aan Anelia Heese …

Hoekom stotter ons pa’s so met Carla Coetzee, Deon Lamprecht en Johan de Waal Read More »

Stille waters diepe grond met Madelein Rust en Marie Lotz

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Stille waters diepe grond met Madelein Rust en Marie Lotz. Wat maak fiktiewe moorde so interessant vir lesers en wat dryf skrywers soos Madelein Rust en Marie Lotz om spanningsverhale te skryf?  Marie Lotz, wie se eerste twee krimi’s uitstekend ontvang is, se derde roman, Maalkolk, het pas verskyn. Madelein Rust …

Stille waters diepe grond met Madelein Rust en Marie Lotz Read More »

Hoe verklaar jy dit? Met Stefaans Coetzee en Jana Marx

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Hoe verklaar jy dit? Met Stefaans Coetzee en Jana Marx. Jana Marx vertel in Kultusse van Suid-Afrika oor die verskil tussen ’n sekte en ’n kultus, wie word in ’n kultus ingetrek en die kenmerke van ’n kultusleier. Was Stefaans Coetzee betrek in so groep? Stefaans vertel in Onbeskryflike genade van …

Hoe verklaar jy dit? Met Stefaans Coetzee en Jana Marx Read More »

Scroll to Top