Aktuele Gesprekke

Nuwe daeraad of sononder?

Ramaphosa is vier maande gelede ingehuldig. Hoe vaar hy? Tim du Plessis gesels met politieke ontleders oor of Cyril Ramaphosa sy mag binne die ANC begin konsolideer, en of hy as staatspresident reeds betekenisvolle veranderings kon aanbring. Gespreksleier: Tim du Plessis (Hoof van Aktualiteit: kykNET) Saamgestel deur: kykNET Verslag 09:00, Woensdag 25 September; Netwerk24 Feeskafee, Bennie …

Nuwe daeraad of sononder? Read More »

Identiteitspolitiek en waaroor gaan die “woke” debat

Wat beteken dit om “woke” te wees? Bied sosiale aktivisme en identiteitspolitiek meer geleenthede as wat dit skade berokken? Lourensa Eckard bespreek hierdie onderwerp met ’n paneel en probeer sin maak van die fenomeen in ’n Suid-Afrikaanse konteks. Gespreksleier: Lourensa Eckard (kykNET Verslag) Saamgestel deur: kykNET Verslag 09:00, Vrydag 27 September; Netwerk24 Feeskafee, Bennie Pienaarsaal Mediavennoot: Beeld | In …

Identiteitspolitiek en waaroor gaan die “woke” debat Read More »

Kultuur & erfenis in ’n jong demokrasie

Suid-Afrika se demokrasie is ’n kwarteeu oud: maar voel jy steeds vry om jou kultuur en erfenis te beoefen? Heindrich Wyngaard lei ’n paneelgesprek in Erfenismaand oor hierdie onderwerp. Gespreksleier: Heindrich Wyngaard (kykNET Verslag & KLOP!) Saamgestel deur: kykNET Verslag 09:00, Saterdag 28 September; Netwerk24 Feeskafee, Bennie Pienaarsaal Mediavennoot: Beeld | In samewerking met: kykNET …

Kultuur & erfenis in ’n jong demokrasie Read More »