Genre

Landbou in resessie

Landbou in resessie

Die ekonomie is dalk amptelik in resessie, maar boere is versigtig optimisties ná agt opeenvolgende kwartale van onderprestasie waarin landbou homself...

Plaasveiligheid

Plaasveiligheid

Baie boere oorweeg om eerder die handdoek in te gooi weens ’n dramatiese toename in plaasaanvalle en -moorde. Die ontbinding van die...

Verbeter só landbouproduktiwiteit

Verbeter só landbouproduktiwiteit

Die landboubedryf moet wêreldwyd in die volgende 35 jaar net soveel kos produseer as in die afgelope 500 jaar. Dis...

Grondhervorming in Suid-Afrika

Grondhervorming in Suid-Afrika

Opruiende politieke uitlatings oor grond en grondhervorming maak boere baie benoud. Maar die regering hou vol ons sal nie dieselfde...

Beplan vir jou goue jare

Beplan vir jou goue jare

Wanneer het ek genoeg om te kan aftree? Om te verseker dat jy met genoeg kapitaal kan aftree, moet jy...

Moet ek my geld landuit vat?

Moet ek my geld landuit vat?

Diversifikasie tussen bateklasse en geldeenhede bly ’n bousteen van elke beleggingsportefeulje. Ons praat oor die elemente wat jy in ag moet...

Beleggings in moeilike tye

Beleggings in moeilike tye

Dis so maklik om in die korttermynmarkgeraas vasgevang te word en dan verkeerde sakebesluite te neem. ’n Paar langtermynbeginsels word...

Millenniërs en hul geldsake (Sake & Sauvignon)

Millenniërs en hul geldsake (Sake & Sauvignon)

Jonges het die voordeel van tyd en moet die beginsels van saamgestelde groei vir hulle laat werk. Die belangrikste besluite...

Vroue is vry, maar is hulle werklik gelyk? 

Vroue is vry, maar is hulle werklik gelyk? 

Daar is sprake dat Suid-Afrika se volgende president dalk ’n vrou kan wees, en vroue swaai toenemend die septer in die politieke en sakewêreld....

Afrikaner. Afrikaans. Afrikaanssprekendes. 

Afrikaner. Afrikaans. Afrikaanssprekendes. 

Wie is ons en waarheen is ons op pad? En hoe reageer ons op die druk op Afrikaanse skole en universiteite? Dit blyk ook...

1 2