Sake & Sauvignon

Oor generasie-welvaart – van R1 m. tot R100 m. – wat is die kernbeginsels, foute en flaters?

Om iets aan jou kinders of kleinkinders na te laat, hoe groot of klein ook al, is ons almal se doelwit. Met die oordrag van kapitaal na die volgende generasie is daar egter beginsels wat in gedagte gehou moet word en foute wat vermy kan word. Met: Theo Vorster (gespreksleier), Monique Brasler en Dawie Jooste …

Oor generasie-welvaart – van R1 m. tot R100 m. – wat is die kernbeginsels, foute en flaters? Read More »

Diversifikasie en oorsese beleggings ­ – hoe, wanneer en die gevaarligte.

Die enigste manier om risiko’s en die wisselvalligheid van die finansiële markte te bestuur is om kapitaal oor ’n verskeidenheid bronne van inkomste, groei en risiko te versprei. Ons lê klem op buitelandse beleggings, die gevaarligte en watter geleenthede in ag geneem moet word wanneer kapitaal in die buiteland belê word. Met: Theo Vorster (gespreksleier), …

Diversifikasie en oorsese beleggings ­ – hoe, wanneer en die gevaarligte. Read More »