Algemeen

3 van die Bestes, 20 jaar later

Uit ’n musikale skatkis van 20 jaar word ou liedjies afgestof en nuwes aangedurf in ’n vertoning deur een van Suid-Afrika...

40 Vingers

40 Vingers is ’n fees van viervoudige klaviermusiek wat in elke musiekliefhebber se smaak val. Nuwe verwerkings van die wêreld...

Afri-Frans Reünie Konsert

Kom herleef die skoonheid van ons gewildste Afrikaanse musiek op die verhoog tydens die enigste vertoning vanjaar van Afri-Frans: Die...

Amanda Strydom – So onner deur die maan

Amanda Strydom lewer in So onner deur die maan kommentaar oor verskeie sosiale kwessies. Sy sing liedjies van haar albums...

Rocco de Villiers – Beautiful Beautiful Hymns 2

Ná die sukses van die eerste Beautiful Beautiful Hymns is Rocco en sy span terug met die opvolg. Met klavier, viool,...

Catharina, The Untamed Pure

Catharina makes her appearance on stage at Aardklop 2017 with her debut album The Untamed Pure. The production is filled...

Die ding van ‘n liedjie

Die ding van ’n liedjie herbesoek die manier waarop folk, country en popmusiek van verskillende eras ons as Suid-Afrikaners se skryfstyl...

Stellenbosch Universiteitskoor

’n Seldsame geleentheid om die wêreld se beste amateurkoor in Potchefstroom in aksie te sien. Die US Koor beklee reeds...

Die Woordenaars

Hierdie top Woordenaars span vir ’n eerste keer kragte saam. Kom beleef die samebindende krag van musiek, liriek en sosiale...

Ekstravaklassiek – Chris Chameleon en Nasionale Jeugkoor

Kom beleef ’n klankextravaganza wat afskop met die Misa Criolla, vertolk deur Chris Chameleon en die Nasionale Jeugkoor. Dit word...

1 2