Klassiek

Stemme Vir Môre

Die blinkste jong operasterre, Vuvuyiso (Vuvu) Mpofu (sopraan) en Bongani Kubheka (bas-bariton), sluit by pianis Charl du Plessis aan vir...

In/Between: ’Till China and Africa Meet

Oos en Suid verenig in hierdie eiesoortige uitvoering. Die Hongkongse sopraan en harpspeler; Jessica Ng en Judy Ho; span kragte...

Journey to a new world

The NWU Puk Symphony Orchestra presents Journey to a new world. In this concert, the listener will be taken on...

KleinKuns: KunsLied

In hierdie uitvoering van uitsluitlik Afrikaanse liedere kom twee wêrelde bymekaar uit: Ons Afrikaanse kunsliedskat, die liedere wat ons almal...

Pret en plesier vir viool en klavier

In die feestelike gees van Aardklop bied Piet Koornhof (viool) en Tinus Botha (klavier) ’n program van lighartige, strelende en prettige klassieke...

RSG “Dis Opera”: Gunsteling musiek uit die Opera 

Hierdie program bestaan uit ’n koor-, solo- en ensemble- repertorium uit gewilde operas van onder andere Verdi, Mozart, Puccini, Mascagni....

Wits Trio

Die Wits Trio speel werke van Schubert en Piazzolla. Hulle sorg die afgelope vyf jaar vir groot opwinding met hul...