Kontemporer

TWEESPOOR – RICHARD VAN DER WESTHUIZEN EN STEFFIE LE ROUX

Ons almal laat een of ander tyd êrens ’n spoor. Ons trap en laat spore, soms ontspoor en ander kere...

TOUCH OF CLASS

Met: Deon van der Merwe en Ruhan du Toit. Beeld Ouditorium 3 Okt 20:00 R140/ R160, 90min, Musiek, Gesin, Afr,...

SPANISH FIRE

Spanish Fire beloof om jou mee te voer met polsende Spaanse ritmes, nie net deur die virtuose kitaarspel van veelbekroonde...

SPOKE, DIEWE EN DIGTERS

SPOKE, DIEWE EN DIGTERS

‘n Spesiale program van musikante uit Pretoria wat musikale spookstories vertel. Hulle kom bymekaar om Afrikaans te laat borrel, sing...

SNOTKOP

’n Kenmerkend energieke vertoning met tong-in- die-kies partytjielirieke plus van sy hartroerende ouer treffers soos “Song vir my Dad” kan...

RADIO KALAHARI ORKES

RKO se musiek strek vanuit ’n diep gewortelde plek, in die vorm van Ghoema-, Latynse en Africana- musiek, en enigiets...

PURE COENIE

Hierdie is Coenie de Villiers vir die fynproewer. Pragtige Afrikaanse musiektekste kombineer met Coenie se eiesoortige klank. Die stuk beklemtoon...

CHRIS CHAMELEON – ’N BOO!TIFUL GERAAS

Vanjaar is die mondigwording van Boo!, een van Suid- Afrika se mees opwindende musiekuitvoerprodukte. Hierdie Monki Punk-groep het kultusstatus bereik...

PARLOTONES EN KIE

Onmisbaar! ’n Musikale reis deur die bekende Parlotones se 20 jaar op die verhoog, vervleg met 10 jaar se “choral...

JOSHUA NA DIE REËN – SOMERAARDE

Die kern van wat ek in die wêreld raaksien, is ’n hunkering na ’n plek en tyd van vrede en...

1 2