Musiekteater

Splinterster

Splinterster kan as gemengde-media-installasieteater beskryf word. Die titel verwys na die wetenskaplike bewering dat alle mense produkte is van ’n...

Ir(RAS)sioneel

Ná meer as 2 dekades van demokrasie in Suid-Afrika, word bestek geneem van ons Reënboognasie. En dit word gou duidelik:...

Landskap

Landskap vier digkuns ég aan ons land en sy mense, met toonsettings van o.a. Ingrid Jonker, NP van Wyk Louw...

Oor/Een/Stem

Taal en kultuur – musiek en woorde – generasies en gekskeer word in hierdie pot saamgeroer in ’n heerlike mengsel...

Piekniek by Mpande (née Dingaan)

In 1988 stik die Afrikaanse establishment in hulle koffe oor die opspraakwekkende kabaret Piekniek by Dingaan, ’n seminale protesstuk wat...

Rooidag – NP van Wyk Louw getoonset en gesing 

Buiten die trefkrag van sy woorde in die gedig- en prosavorm, is dit Louw se intellektuele nalatenskap wat relevant bly. In...

Stef Bos – Kerm (Debuut)

Stef Bos soek naar die KERN van alles. Hij weet hy gaan dit nooit nie vind nie, maar hy bly...

Stok

Sowat 15 jaar gelede het 3 hoogs begaafde, talentvolle en briljante “musikale” narre die produksie STOK op die planke gebring....