Gerrit Koorsen & Eugene Joubert in Recital
Aardklop Aubade in samewerking met Afrikaanse Hoër Seunskool bied aan: Gerrit Koorsen & Eugene Joubert in Recital Hierdie tjello- en klavier-uitvoerings van kamermusiek-verwerkings deur drie komponiste uit die Romantiese tydperk, beloof om die volgende Momentum Beleggings Aardklop Aubade op Sondag, 7 Augustus, werklik ‘n onvergeetlike ervaring te maak. Tjellis Gerrit Koorsen en pianis Eugene Joubert …