Opwipfees

Spirare: Supper met die sotte

Van Suid-Afrika se skerpsinnigtse komedie-akteurs sit aan tafel. Deur humor en satire word geen heilige koei ontsien nie. Saamgestel deur Erns Grundling. Gesprekleier: Kabous Meiring. Met komediante Schalk Bezuidenhout, Shimmy Isaacs , Joey Rasdien en joernalis TJ Strydom Afrikaans – Multidisiplinêr Prys: R50 – OB Onbespreekte Sitplek LW Hiemstra Trust en NATi Kaartjies: https://bit.ly/3yVuNCA

Spirare: Feeste is n Freak Show

Hierdie is pure pret en plesier! Kunstenaars deel hul soms wérklik ongelooflike ervarings: vanaf gedeelde verblyf in koshuise saam met entoesiastiese feesgangers, na kampeerders wat onverwagse verskynings op die verhoog maak. Met o.a. Chris van Niekerk, Deon Lotz, Brendon Daniels en Christo Davids. Gespreksleier: Alexa Strachan. Afrikaans – Multidisiplinêr Prys: R50 – OB Onbespreekte Sitplek …

Spirare: Feeste is n Freak Show Read More »

Kamp

Godritch en Claassen, albei rondom vyftig, het gaan uitkamp, nie net enige plek nie, maar in n afgeleë wildernis gebied. Wat kan nou lekkerder wees? Hulle kan hul daaglikse sorge agterlaat en net as een met die natuur verkeer, maar soos enige gesoute kampeerder weet is dit nie so maklik nie. Wat as alles nie …

Kamp Read More »

Scroll to Top