Opwipfees

Monsieur Ibraham – Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran

Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran speel af in n Joodse kwartier in Parys in die sestiger jare. Die gekwelde Joodse seun Moses (of Momo) vind n onwaarskynlike vriend in n eensame Moslem-winkeleienaar, en soos die snaakse en voortreflike verhaal ontvou, wys dit hoe die belangrikste lesse oor lewe en dood geleer word wanneer …

Monsieur Ibraham – Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran Read More »

ʼn Baie lang WhatsApp aan Aardklop by die Voortrekkermonument

Aardklop 2021 se opwipfees vind plaas vanaf 28 September  – 3 Oktober, by verskeie plekke en teaters in en om Pretoria.  In die aanloop na die feesverrigtinge, nooi ons jou uit om ʼn WhatsApp oor Aardklop wat by die monument aangebied word te skryf: deel ʼn herinnering; rig ʼn ode; sê jou sê … ons wil van jóú hoor. …

ʼn Baie lang WhatsApp aan Aardklop by die Voortrekkermonument Read More »

Werkswinkels in produksiebestuur

Alles wat jy nog graag wou weet as opkomende produksiebestuurder, vervaardiger, kunstenaar en onderwyser wat skoolproduksies op die planke moet bring, veral NOU met die geweldige impak van Covid-19 op ons industrie op alle vlakke. Hierdie werkswinkels is vir alle teatermakers wat op hulle voete moet dink, hulself wil bemagtig of hulle bestaande vaardighede wil opskerp. …

Werkswinkels in produksiebestuur Read More »

Opdrifsel

‘n Storie oor hartseer, verlies, maar verál hoop en herbou. Die briljante Tinarie van Wyk Loots en Brendon Daniels skitter in hierdie verhaal waarby ons almal tans so aanklank vind.  ‘n Egpaar se lewens word uitmekaar geskeur wanneer hul enigste kind sterf. Eens rotsvas, dobber hulle nou in onbekende waters en probeer die stukke van …

Opdrifsel Read More »

Aardklop 2021 Opwipfees 28 September – 3 Oktober

Met groot opwinding maak Aardklop bekend dat ons voortgaan met die beplande opwipfees. “Ongeag met wie jy praat, die versugting bly dieselfde: Ons het almal ‘n behoefte om asem te haal, letterlik en figuurlik. Maar veral om sáám asem te haal. Kunstenaars en die publiek smag na uitlaatkleppe en blote samesyn. Aardklop 2021 inspireer, verrras, …

Aardklop 2021 Opwipfees 28 September – 3 Oktober Read More »

Aardklop Aubade: Karnaval van die diere

Aardklop Aubade in samewerking met Afrikaanse Hoër Seunskool bied aan Nataniël se Karnaval van die diere. Nataniël se prettige verse vir Karnaval Van Die Diere is in 2018 gepubliseer. Dit bly, net soos hierdie uitsonderlike kunstenaar self, steeds onvoorspelbaar en vars! Die oorspronklike teks van Pieter en die wolf is ’n aantal jare gelede vir …

Aardklop Aubade: Karnaval van die diere Read More »

Aardklop Pronk Podium semi-finaal en finaal is hier!

“Na 18 maande sonder enige konserte by die skool skreeu ek nou: We are back, baby!” So het ‘n duidelik aangedane Mariki de Villiers Knop, kultuurkoördineerder van Hoërskool Noordheuwel, een van die gasheerskole van Aardklop Pronk Podium verlede week van die verhoog af gesê. Aardklop Pronk Podium se semi-finale en finaal vind 24 – 27 …

Aardklop Pronk Podium semi-finaal en finaal is hier! Read More »

Scroll to Top