NUUS

BACH, BEETHOVEN & MEDTNER A PIANO RECITAL

Momentum Beleggings Aardklop Aubade in collaboration with  Afrikaanse Hoër Seunskool presents: BACH, BEETHOVEN & MEDTNER, A PIANO RECITAL by Pieter Grobler. Classical pianist Pieter Grobler has won various prizes and obtained a doctorate degree from the sought-after University of North Texas under the direction of Joseph Banowetz. Pieter Grobler has performed extensively in the USA, …

BACH, BEETHOVEN & MEDTNER A PIANO RECITAL Read More »

Ockie Vermeulen & Vriende

Aardklop Aubade in samewerking met Afrikaanse Hoër Seunskool bied aan: Kersfees met Ockie Vermeulen & Vriende Op Sondag 4 Desember word Kerstyd ingelei met ’n Kersproduksie deur drie van Suid-Afrika se top instrumentaliste. Geliefde Kersmusiek van die afgelope 300 jaar word nuut verwerk vir orrel, viool en klavier in die program Ockie Vermeueln & Vriende. …

Ockie Vermeulen & Vriende Read More »

The Odeion String Quartet and Charl du Plessis perform a programme of major chamber music works by Johannes Brahms

Aardklop Aubade in samewerking met Afrikaanse Hoër Seunskool bied aan: The Odeion String Quartet and Charl du Plessis perform a programme of major chamber music works by Johannes Brahms String Quartet No.1 in C minor, Op.51I- Allegro II- Romanze: Poco adagioIII- Allegretto molto moderato e comodo IV- Allegro  This evening the Odeion String Quartet commemorate Brahms’ 125th …

The Odeion String Quartet and Charl du Plessis perform a programme of major chamber music works by Johannes Brahms Read More »

Ben Schoeman in Recital

Aardklop Aubade in samewerking met Afrikaanse Hoër Seunskool bied aan: Ben Schoeman in Recital Ben Schoeman is een van ons land se mees gerekende pianiste. Buiten Suid-Afrika, is die wêreldverhoog sy tuiste, met solo vertonings, kamermusiek-uitvoerings en konserte reeds aangebied in Europa, die VSA en Kanada. Voorafvertoning: Affies ‘drumline’ (gr 10-12) o.l.v. Ronel du Plessis …

Ben Schoeman in Recital Read More »

André Schwartz & Coenie de Villiers: GRENSLOOS

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: André Schwartz & Coenie de Villiers: GRENSLOOS André Schwartz en Coenie de Villiers span kragte saam in hierdie musiekteater-produksie, waarin ’n wye spektrum van liedere die boodskap van leef en laat leef oor alle grense weerspieël – nie net geografiese grense nie, maar ook dié tussen mense, geslagte en kulture. …

André Schwartz & Coenie de Villiers: GRENSLOOS Read More »

Gerrit Koorsen & Eugene Joubert in Recital

Aardklop Aubade in samewerking met Afrikaanse Hoër Seunskool bied aan: Gerrit Koorsen & Eugene Joubert in Recital Hierdie tjello- en klavier-uitvoerings van kamermusiek-verwerkings deur drie komponiste uit die Romantiese tydperk, beloof om die volgende Momentum Beleggings Aardklop Aubade op Sondag, 7 Augustus, werklik ‘n onvergeetlike ervaring te maak. Tjellis Gerrit Koorsen en pianis Eugene Joubert …

Gerrit Koorsen & Eugene Joubert in Recital Read More »

AKUSTIKA CHAMBER SINGERS VOX ANGELI – “DIE STEM VAN DIE ENGEL”

Aardklop Aubade in samewerking met Afrikaanse Hoër Seunskool bied aan: AKUSTIKA CHAMBER SINGERS VOX ANGELI – “DIE STEM VAN DIE ENGEL” Akustika se uitgesoekte program is noukeurig saamgestel en is ‘n uitbeelding van die lig, asook die stem, van die engele wat ons omring met magiese teenwoordigheid. Hierdie kamerkoor met 36 lede, behou hul wêreldklas …

AKUSTIKA CHAMBER SINGERS VOX ANGELI – “DIE STEM VAN DIE ENGEL” Read More »

Aardklop Aubade: Zanta Hofmeyr & Malcolm Nay in Recital

Aardklop Aubade in samewerking met Afrikaanse Hoër Seunskool bied aan Zanta Hofmeyr & Malcolm Nay in Recital. Welbekende werke vir viool en klavier deur Mozart & Franck word deur een van Suid-Afrika se gewildste klassieke duo’s uitgevoer. Zanta Hofmeyr is ‘n gevestigde violis met opleiding by die Julliard School of Music in New York en Malcolm …

Aardklop Aubade: Zanta Hofmeyr & Malcolm Nay in Recital Read More »

Aardklop Aubade: Francois Du Toit Piano Recital

Aardklop Aubade in samewerking met Afrikaanse Hoër Seunskool bied aan Francois Du Toit Piano Recital. As internasionaal gerespekteerde konsertpianis, tree Francois du Toit gereeld saam met die bekendste orkeste op en is ewe gemaklik as solis en kamermusikus. In 2017 ontvang hy die Creative Works Award vanaf die Universiteit van Kaapstad, sowel as die Molteno Medalje …

Aardklop Aubade: Francois Du Toit Piano Recital Read More »

Scroll to Top