NUUS

Standard Bank nóú vennoot van Aardklop

Dit is met groot opwinding dat Aardklop ’n nuwe vennootskap met Standard Bank aankondig. Standard Bank is alombekend vir hulle toegewyde betrokkenheid by die kunste.Hulle is onder meer sinoniem met die Standard Bank Jazz Festival, die Standard Bank Kunsgalery in Johannesburg en al ‘n jarelange borg van die Grahamstown Nasionale Kunstefees en Innibos Laeveld Nasionale …

Standard Bank nóú vennoot van Aardklop Read More »